Einde van die jaar Blues?
- ferisshirley
- Dec 14, 2022
- 4 min read
Updated: Dec 15, 2022
EINDE VAN DIE JAAR BLUES
Mens kan sekerlik enige tyd van die jaar die Blues kry, maar dis asof dit aan die einde van die jaar ‘n groter groep mense tref. Die tyd van die jaar is almal sekerlik fisies sowel as sielsmoeg en soos baie kla, hul moeg is moeg.
Naomi Holdt, sielkundige, beskryf die afgelope jaar so:
A gentle reminder why you are utterly exhausted…
No one I know began this year on a full tank.
Given the vicious onslaught of the previous two years
most of us dragged ourselves across the finish line of 2022…
Frazzled, spent, running on aged adrenaline fumes…
We crawled into 2022 still carrying shock, trauma, grief, heaviness, disbelief…
The memories of a surreal existence…
And then it began… the fastest hurricane year we could have imagined.
Whether we have consciously processed it or not, this has been a year of more pressure, more stress and a race to “catch up” in all departments…
Every. Single. One. Work, school, sports, relationships, life…
Attempts to recreate some semblance of “normal” on steroids while disregarding that for almost two years our sympathetic nervous systems were on full alert, has left our collective mental health in tatters.
Our children and teens are not exempt. The natural by-product of fighting a hurricane is complete and utter exhaustion…
So before you begin questioning the absolutely depleted and wrung-dry state you are in - pause, breathe. Remind yourself of what you have overcome.
Understanding brings compassion…
Most of the world’s citizens are in need of a little extra TLC at the moment. Most are donning invisible “Handle with care” posters around their necks and “Fragile” tattoos on their bodies…
Instead of racing to the finish line of this year, tread gently. Go slowly.
Amidst the chaos, find small pockets of silence. Find compassion. Allow the healing. And most of all…be kind. There is no human on earth who couldn’t use just a little bit more of the healing salve of kindness.
With love
Naomi
Op die kerkkalender, is die vier weke voor Kersfees, Advent. Dit is 'n tyd vir mense om hulle geestelik gereed te maak vir die herdenking van die geboorte van Christus.
Vir baie is dit egter nou die besigste tyd van die jaar. Take by die werk moet afgehandel word, dan is daar ook die einde-van-die-jaar funksies en duisende take en voorbereidings vir kuiers en Kersfees.
Is dit dan enigsinds vreemd wanneer ons die dag na Kersfees wakker word met 'n gevoel van: Was dit nou al die geld, gejaag en moeite werd? Hierdie tyd van die jaar is dit nodig om briek aan te draai, terug te kyk op die jaar wat amper verby is en begin om ons in te stel om 'n betekenisvolle rustyd in te gaan. Soos Naomi dit hierbo stel: "Amidst the chaos, find small pockets of silence."
Kers-tradisies, soos in die Kerk en ook die van elke familie, het tog 'n betekenisvolle rol te speel in ons lewens. Daar word baie spesiale herinneringe en 'n gevoel van behoort deur tradisies geskep. Begin jou eie tradisies en kies watter van die oues jy wil volg, niemand hoef iets te doen wat nie vir hulle sin maak nie.
Die tradisie van Advent was aanvanklik net in die Katolieke Kerk beoefen, maar het later die gebruik van alle Christelike gelowe geword. 'n Advent-krans word gemaak van groen takkies waarop vier kerse staan. Die groen krans simboliseer die die alomteenwoordigheid van God, onsterflike siel en die ewige lewe.
Vanaf die vierde Sondag voor Kersdag, word daar elke Sondag 'n kers, elk met sy eie simboliese betekenis, aangesteek.
Tradisioneel is daar drie pers kerse en 'n pienk kers. Pers is die liturgiese kleur wat 'n tyd van gebed (introspeksie), boetedoening en opoffering en Pienk simboliseer vreugde. Die eerste drie kerse van Advent is alreeds die vorige drie Sondae aangesteek.
Die eerste pers kers simboliseer "Hoop". Dit word ook soms die "Profesie-kers" genoem om die profete, veral Jesaja, wat Jesus se geboorte voorspel het, te gedenk. Die tweede pers kers simboliseer "Geloof", soms ook die Betlehem-kers genoem, om Josef en Maria se reis na Betlehem te gedenk.
Die derde kers is pienk en simboliseer vreugde. Dit herinner ons aan die vreugde wat deur die geboorte van Christus aan die wereld gebring is. Volgende Sondag word die vierde en laaste pers kers aangesteek wat "Vrede" simboliseer. Hierdie kers word ook die "Engel-kers" genoem want dit herinner ons aan die boodskap van die engele: "Vrede op aarde, in die mense 'n welbehae."
Op Kersdag word 'n Wit kers, die Christus-kers, in die middel van die Adventkrans aangesteek. "Wit" simboliseer die reinheid van Christus.

Probeer om in die laaste dae voor Kersfees bewustelik en stadiger te leef. Wees kieskeurig met jou kosbare tyd en hoe jy dit wil deurbring sodat jy hierdie feesgety waarlik 'n gevoel van welbehae kan geniet.
My hartewens vir jou is dat jy ware Hoop, Geloof, Vreugde en Vrede sal ervaar. Bly veilig en geniet die Kersgety met jou hartsmense.
Goedheid en guns tot ons weer (DV) in die nuwe jaar gesels.
Shirley Rose
Sources: www.mercyhome.org, Pinterest for pictures.
The Temple on The Other Side
There’s a temple on the
other side
of your road
beckoning all to visit.
It has a sign on the wall
which reads:
It doesn’t matter in which
house you found me
you will see me here
for I have embraced
many names all of
you have called me
so that no one
may feel lost
or abandoned.
Here’s a room for each
one who wishes to be
alone with me.
The temple has a roof
wide as the celestial sky
spanning across all
who seek my tender love.
All my emissaries
have come and gone
taught you how to know
and obey me.
I chose them.
So enter
singing praises flowing
from your loving hearts;
speak in the medley of tongues
tied to your own histories.
Visit the temple on the
other side
of your road
beckoning all to visit.
Abu Bakr Solomons December 2022
Kommentare